GENERAL ASSISTANT STREET CLEANING NEEDED AT BERGRIVIER MUNICIPALITY
GENERAL ASSISTANT: STREET CLEANING (VELDDRIF)
DIRECTORATE: TECHNICAL SERVICES
REF: TD186/551/VD
Qualifications: Basic Literacy
Experience: One (1) year relevant experience
Requirements: Proficiency in at least two (2) of the official languages of the Western Cape (Afrikaans/English/Xhosa- Speak, Read,
Write) ∙ High level of responsibility ∙ Required to work outside normal working hours during emergencies and planned overtime ∙
Must be physically fit and able bodied ∙ Required to work in all weather conditions ∙ Must perform duties in the whole area of the
Municipality when required
Job Purpose: Performs specific activities associated with the collection of refuse from residential and business premises and
loading / offloading refuse on / from a truck with activities associated with street sweeping by cleaning of streets / storm water
channels in accordance with laid down instructions supporting acceptable standards of service delivery
Key Performance Areas: Undertakes specific activities associated with the collection of refuse from domestic and business
premises ∙ Undertakes specific activities associated with maintaining cleanliness of streets / public places in accordance with laid
down instructions supporting acceptable standards of service delivery ∙ Undertakes specific activities associated with cleaning the
area surrounding the refuse disposal site ∙ Cleaning vehicles and attends to the storage and care of cleaning tools ∙ Responsible for
Health and Safety compliance with statutory regulations during tasks which include protocols and procedures in order to minimise
any accidents and injuries and to maintain a healthy and safe working environment ∙ Responsible to part take in the Municipality’s
Performance Management and Development System
The competency level for this position is a level 1 as stipulated in Annexure A of the Municipal Staff Regulations Government Notice
R890 as promulgated in Government Gazette 45181 dated 20 September 2021 and comprises of the following competencies:
Salary: R 118 740.00 per annum (T03 of a Category 3 Local Authority)
Date of acceptance: 01 December 2024 or as soon as possible
Enquiries: Mr J Breunissen at 022 913 6000
Functional Professional
Competencies
Public Service
Orientation Competencies
Personal
Competencies
Managing work
Workplace safety
Task accountability
Quality Orientation
Oral communication
Service delivery orientation
Interpersonal relationships
Communication
Action orientation
Resilience
Accountability and ethical conduct
Learning orientation
Impact and influence
Team orientation
GENERAL:
- A service bonus equivalent to one month’s salary, where applicable, will be payable and be supplemented by the normal
benefits applicable to the Municipality, including a housing allowance for home owners, subject to certain conditions. - The Municipality is an equal opportunity employer and respects the conditions of the Employment Equity Act, preference will
be given to candidates who comply with the Employment Equity Targets. - The Municipality is not bound to make any appointment.
- All appointments are subjected to Police clearance which means that by applying for a position at the Municipality, you give
us permission to obtain a Police clearance. - Applications received after the closing date or which have been received without the documentation mentioned below, will
not be considered. - Only short-listed applicants will be contacted for interviews. Applicants can regard their applications as being unsuccessful if
no feedback has been received within six weeks from the closing date. - Canvassing of any councillor and/or member of the Appointment Committee and/or any personnel member of the
Municipality will not be allowed and will immediately disqualify applicants. - In addition to the minimum job requirements and station mentioned herein, applicants may be expected to work overtime or
be on standby, as well as render services in other parts within the municipal area, as required. - Appointment in certain posts is subject to a security clearance and applicants will also undergo an interview and evaluation
process and where necessary, write a trade test. - The municipality respects the conditions of the Protection of Personal Information Act. By submitting your information and
application you confirmed that the information you have provide to us is true, correct and up to date. - Only candidates within the Bergrivier area (WC013) will be considered.
- Successful candidates will be expected to sign a contract of employment, disclosure of benefits and interest and a
performance agreement (where applicable) with the employer.
A covering letter with at least two (2) contactable references (managers, subordinates or peers), must accompany the completed
prescribed application form (available on request at Tel. 022 9136000 or on the municipality’s website www.bergmun.org.za) with
certified copies of the necessary qualification certificates, ID document, Drivers Licence and a Curriculum Vitae (Maximum of 3
pages), (only one post per application form) to reach the Municipal Offices (Aurora, Eendekuil, Redelinghuys, Piketberg,
Porterville & Velddrif) within the municipal area or posted to PO Box 60, Piketberg, 7320 or by courier to 13 Church Street,
Piketberg, 7320, for the attention of Mr DF Verhoog, to reach him by no later than the closing date.
You should note that the Municipality does not accept responsibility for applications that are mailed or sent by courier and
are received late or not at all. The onus is still on you to ensure that your application reaches the municipality before the
closing date.
NO FAXES OR ELECTRONIC APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED.
CLOSING DATE: FRIDAY, 04 OCTOBER 2024 AT 15:00
ADV H LINDE 13 CHURCH STREET
MUNICIPAL MANAGER P O BOX 60
PIKETBERG
MN 251/2024 7320
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand,
gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.
Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1 uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende vakature en
aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen. (Vroue en persone met
gestremdhede word aangemoedig om ook aansoek te doen.)
VAKATURE
INTERNE & EKSTERNE AANSOEKE SAL OORWEEG WORD
ALGEMENE ASSISTENT: STRAAT SKOONMAAK (VELDDRIF)
DIREKTORAAT: TEGNIESE DIENSTE
VERW: TD186/551/VD
Kwalifikasie: Basiese Geletterdheid
Ondervinding: Een (1) jaar relevante ondervinding
Posvereistes: Vaardigheid in ten minste twee (2) van die amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa- Praat, Lees,
Skryf) ∙ Hoë vlak van verantwoordelikheid ∙ Vereis om buite normale werksure te werk tydens noodgevalle en beplande oortyd ∙ Moet
wees fisies fiks en bekwaam ∙ Vereis om in alle weerstoestande te werk ∙ Moet pligte in die hele gebied van die Munisipaliteit verrig
wanneer nodig
Posdoel: Voer spesifieke aktiwiteite uit wat verband hou met die versameling van vullis vanaf residensiële en besigheidspersele en
laai / aflaai van vullis op/van ‘n vragmotor met aktiwiteite wat verband hou met straatvee deur die skoonmaak van strate /
stormwaterkanale in ooreenstemming met neergelegde instruksies wat aanvaarbare standaarde van dienslewering ondersteun
Sleutel prestasie areas: Onderneem spesifieke aktiwiteite wat verband hou met die versameling van vullis vanaf huishoudelike en
besigheidspersele ∙ Onderneem spesifieke aktiwiteite wat verband hou met die handhawing van netheid van strate / openbare
plekke in ooreenstemming met neergelegde instruksies wat aanvaarbare standaarde van dienslewering ondersteun ∙ Onderneem
spesifieke aktiwiteite wat verband hou met die skoonmaak van die area rondom die vullisverwyderingsterrein ∙ Maak voertuie skoon
en sorg vir die berging en versorging van skoonmaakgereedskap ∙ Verantwoordelik vir Gesondheid en Veiligheid nakoming van
statutêre regulasies tydens take wat protokolle en prosedures insluit ten einde enige ongelukke en beserings te minimaliseer en om
‘n gesonde en veilige werksomgewing te handhaaf ∙ Verantwoordelik om deel te neem aan die Munisipaliteit se Prestasiebestuur- en
Ontwikkelingstelsel
Die bevoegdheidsvlak vir hierdie pos is ‘n vlak 1 soos bepaal in Bylae A van die Munisipale Personeel Regulasies
Staatskennisgewing R890 soos afgekondig in die Staatskoerant 45181 soos gedateer op 20 September 2021 en bestaan uit die
volgende bevoegdhede:
Funksionele
Bevoegdhede
Bevoegdhede t.o.v Openbare
Diensoriëntering
Persoonlike
Bevoegdede
Bestuur van werk
Werkplekveiligheid
Taakverantwoordingspligtheid
Kwaliteitoriëntering
Mondelinge kommunikasie
Diensteleweringsoriëntering
Interpersoonlike
verhoudings
Kommunikasie
Aksie-oriëntering
Volharding
Verantwoordingspligtheid
en etiese gedrag
Leeroriëntering
Impak en invloed
Spanoriëntering
Salaris: R 118 740.00 per jaar (T03 van ‘n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid)
Diensaanvaarding: 01 Desember 2024 of so spoedig moontlik
Navrae: Mnr J Breunissen by 022 913 6000
ALGEMEEN: - ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, sal betaalbaar wees en word aangevul deur
die normale voordele van toepassing op die Munisipaliteit, insluitend ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig aan
sekere voorwaardes. - Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.
- Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
- Alle aanstellings is onderworpe aan ʼn polisieklaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit
verkry mag word. - Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie vergesel van die dokumentasie hieronder genoem nie, sal nie
oorweeg word nie. - Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum
nog geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat hul aansoek onsuksesvol was. - Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is
ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer. - Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en
bystanddiens te verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis. - Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsklaring en daar sal ook van aansoekers verwag word om ’n
onderhoud- en evalueringsproses te deurloop en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê. - Die munisipaliteit eerbiedig die bepalings van die Wet op doe Beskerming van Persoonlike Inligting. Met die inhandiging van
u informasie en aansoek bevestig u dat die inligting wat u aan ons verskaf korrek is, en ‘n ware weergawe van u mees
onlangse inligting. - Slegs aansoeke vanuit die Bergrivier area (WC013) sal oorweeg word.
- Daar sal van sukessvolle kandidate verwag word om ‘n dienskontrak, openbaarmaking van voordele en belange en ‘n
prestasiekontrak (waar van toepassing) met die werkgewer te onderteken.
’n Dekbrief met vermelding van ten minste twee (2) kontakbare verwysings (lynbestuurders, ondergeskiktes of eweknieë), vergesel
van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm (op aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 913 6000 of op die munisipaliteit se webwerf by
www.bergmun.org.za),‘n Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate,
identiteitsdokument en bestuurderslisensie (slegs een pos per aansoekvorm) moet by die onderskeie Munisipale Kantore
(Aurora, Eendekuil, Redelinghuys, Piketberg, Porterville & Velddrif) binne die munisipale gebied ingehandig word of gepos
word na Posbus 60, Piketberg, 7320 of per koerier na Kerkstraat 13, Piketberg, 7320, vir die aandag van Mr. DF Verhoog, om
hom te bereik teen nie later nie as die sluitingsdatum.
U moet kennis neem dat die Munisipaliteit nie verantwoordelikheid aanvaar vir aansoeke wat gepos of per koerier gestuur
word en laat of glad nie ontvang word nie. Die onus berus nog steeds op u om te verseker dat u aansoek die munisipaliteit
voor die sluitingsdatum
GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE POS SAL AANVAAR WORD NIE.
SLUITINGSDATUM: VRYDAG, 04 OKTOBER 2024 OM 15:00
ADV. H LINDE KERKSTRAAT 13
MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60
PIKETBERG
MK 251/2024 7320
Leave a Reply